Sasol Natuurlewe vir Beginners icon

Sasol Natuurlewe vir Beginners APK

2 votes, 5.0/5

The description of Sasol Natuurlewe vir Beginners

Het jy geweet?

- Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
- 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
- Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Show More
Sasol Natuurlewe vir Beginners APK Version History
Request Sasol Natuurlewe vir Beginners UpdateRequest Update
Sasol Natuurlewe vir Beginners 1.0 for Android 2.2+ APK Download

Version: 1.0 (15) for Android 2.2+ (Froyo, API 8)

Update on: 2016-08-02

Signature: b5c45649278bd0fabe729478ab3122fea74c4e86 Sasol Natuurlewe vir Beginners 1.0(15) apk safe verified

XAPK File SHA1: a22aa8d1c785b09829bdc1f1cb00e22e1ab9d64b

APK File SHA1: 3004de9db48b44a18edd3b27682fc074172aa742

What's new: Optimised for latest versions of Android App is now free with In-App P More...

Download XAPK(181.5 MB)Download APK(48.8 MB)

Popular Apps In Last 24 Hours
Download
APKPure App