Sasol Voëls vir Beginners icon

Sasol Voëls vir Beginners APK

8 votes, 4.4/5

The description of Sasol Voëls vir Beginners

Het jy geweet?
• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's en roepe, waar beskikbaar
• Die toep is volkome in Afrikaans

Show More
Sasol Voëls vir Beginners APK Version History
Request Sasol Voëls vir Beginners UpdateRequest Update
Sasol Voëls vir Beginners 1.0 for Android 2.2+ XAPK Download

Version: 1.0 (5) for Android 2.2+ (Froyo, API 8)

Update on: 2016-01-20

Signature: 8e5ff15088400afb7ea607dfa13c5fe63a86fd40 Sasol Voëls vir Beginners 1.0(5) apk safe verified

XAPK File SHA1: 6d5d02e6c895eea66d9b25405049e1dc8eff6475

APK File SHA1: c2aad6e54950b9eedbb5407f731d9bbb3ecba0c0

What's new: Optimised for latest versions of Android New splash screenBug fixes

Download XAPK(165.7 MB)Download APK(40.0 MB)

Sasol Voëls vir Beginners 1.0 for Android 2.2+ XAPK Download

Version: 1.0 (4) for Android 2.2+ (Froyo, API 8)

Update on: 2015-12-25

Signature: 8e5ff15088400afb7ea607dfa13c5fe63a86fd40 Sasol Voëls vir Beginners 1.0(4) apk safe verified

XAPK File SHA1: 6720cd9c792bf85656cb8f574a92b47e3bcfb3c4

APK File SHA1: f000c7c59609cdc1bb708079f796ba8f41cf715f

Download XAPK(167.0 MB)Download APK(41.2 MB)

Popular Apps In Last 24 Hours
Download
APKPure App