Our website uses necessary cookies to enable basic functions and optional cookies to help us to enhance your user experience. Learn more about our cookie policy by clicking "Learn More".
Accept All Only Necessary Cookies
NG Dalpark Kaléo icon

NG Dalpark Kaléo


Weazy Solutions
0.6.3
  • Jun 26, 2019
    Update date
  • Everyone
  • Android 4.4+
    Android OS

About NG Dalpark Kaléo

Hierdie is die amptelike toep vir Dalpark Kaléo Gemeente.

Dalpark Kaléo Gemeente is geroep om by te dra tot die opbou van ons land. Ons is verbind om herstel te bring in mense se lewens, verhoudings en in ons gemeenskap. Deur ons invloed in elke sektor van die samelewing, mobilisering van ons gemeente in projekte en die sluit van strategiese vennootskappe maak ons ʼn impak in ons gemeenskap, maar ook in die wêreld. Om hierdie missie te bereik, is ons GEVESTIG in Jesus en sy voltooide werk. GEBORGE in ’n geestelike familie en GESTUUR na die wêreld met die goeie nuus.

Ons maak deel uit van die breër kerkgemeenskap wat onder die vaandel van GENADE (grace and mercy) en WAARHEID funksioneer. Ons klem lê op die geregtigheid wat Jesus vir ons verdien en voltooi het. Ons help mense leef vanuit hulle nuwe identiteit in Christus en so die geregtigheid van God te wees in die wêreld.

Hierdie Slimfoontoep help jou om onmiddellik toegang te verkry tot ons gemeente se gebeure en kalender. Dit help jou om in te skakel en deel te word van ons geestelike familie. Jy kry hiermee ook toegang tot ons Christus-gesentreerde prediking. Laai ons pitkos af en word daardeur opgebou en verryk in jou wandel en ontmoeting met God. Teken in om ook ons notifikasies te ontvang om sodoende op hoogte te bly van al die nuus en gebeure in Dalpark Kaléo Gemeente.

Show More

Additional APP Information

Latest Version

0.6.3

Uploaded by

Bruno Nunes

Requires Android

Android 4.4+

Content Rating

Everyone

What's New in the Latest Version 0.6.3

Last updated on Jun 26, 2019

Fixed multiple UI bugs.
Changed background and splash screen image.

Show More

NG Dalpark Kaléo Screenshots

NG Dalpark Kaléo posterNG Dalpark Kaléo screenshot 1

Related Tags

Also available for other platforms

Popular Articles In Last 24 Hours

Subscribe to APKPure
Be the first to get access to the early release, news, and guides of the best Android games and apps.
No thanks
Sign Up
Subscribed Successfully!
You're now subscribed to APKPure.