Our website uses necessary cookies to enable basic functions and optional cookies to help us to enhance your user experience. Learn more about our cookie policy by clicking "Learn More".
Accept All Only Necessary Cookies
AGS Brakpan-Wes icon

AGS Brakpan-Wes


Weazy Solutions
1.0.0
  • Feb 25, 2020
    Update date
  • Everyone
  • Android 4.4+
    Android OS

About AGS Brakpan-Wes

AGS Brakpan Wes Gemeente is ’n jong dinamiese gemeente met ’n liefde vir mense.

AGS Brakpan Wes Gemeente is ’n jong dinamiese gemeente met ’n liefde vir mense. Ons wil graag die hele spektrum van gelowiges bedien met die liefde van Jesus.

Ons leuse is Meer doen vir GOD, Gemeente, Gemeenskap.

Dit bepaal wat ons doen. Ons lei mense na ’n intieme verhouding met GOD. Dit is ons droom dat elke persoon wat deel is van ons Gemeente in ’n lewende verhouding met GOD sal staan. Vanuit so ’n verhouding kan ons uitreik na die wêreld daar buite.

Ons is ’n liefdevolle Gemeente wat omgee vir mekaar. Dit doen ons deur verhoudinge te versterk tussen gelowiges.

As die gemeente sterk is, sal die gelowiges sterk wees.

Laastens het ons ’n intense belangstelling in ons gemeenskap. Ons glo dat ons die geestelike lig is vir Brakpan en SY mense. Saam met die ander kerke en gemeentes neem ons hande om ons gemeenskap positief te beinvloed. Daarom is ons betrokke in verskeie gemeenskaps projekte soos Huis Talita, ’n kinderhuis, Die Eike, ’n skool met ‘n Christelike karakter en vele sending aksies in Tsakane en vêrder oor die wêreld.

Show More

Additional APP Information

Latest Version

1.0.0

Uploaded by

Henrique Töni Cröös

Requires Android

Android 4.4+

Content Rating

Everyone

What's New in the Latest Version 1.0.0

Last updated on Feb 25, 2020

BRAND NEW LOOK!
- Improved current features.
- Added new features.

Show More

AGS Brakpan-Wes Screenshots

AGS Brakpan-Wes posterAGS Brakpan-Wes screenshot 1AGS Brakpan-Wes screenshot 2AGS Brakpan-Wes screenshot 3AGS Brakpan-Wes screenshot 4

Related Tags

Also available for other platforms

Popular Articles In Last 24 Hours

Subscribe to APKPure
Be the first to get access to the early release, news, and guides of the best Android games and apps.
No thanks
Sign Up
Subscribed Successfully!
You're now subscribed to APKPure.