Die 1st Afrikaanse vasvra toepassing
Die vasvra toepassing sal nie net jou Afrikaans verbeter nie maak ook jou geheue.
Die toep is totaal gebaseer op Afrikaanse woorde en Suid Afrikaanse sport sterre.
Daar is ʼn “KIES VAN AFDELING”, wat beteken jy kry ʼn idioom en jy moet die regte betekenis kies in of 30, 40, 50, 60, 80 sekondes kies
In die “VINNGE VUUR AFDELING”, moet jy so veel as moontlik antwoorde regkry en jy kry net 5 sekondes om te antwoord
Die afdelings waaruit gekies kan word in beide die Kies van Afdeling en Vinnige Vuur Afdeling is
IDIOME
SANGERS
SINONIEME
SPORT STERRE
TV REEKSE
Latest Version
1.4Uploaded by
ايادطراش طراش
Requires Android
Android 9.0+
Category
Free Trivia GameContent Rating
Mature 17+ · Strong Language
Report
Flag as inappropriateLast updated on Feb 23, 2020
Estetiese veranderinge aangebring