Baie dankie dat jy besluit het om meer te kom uitvind oor VASKAP.
Hier gaan ons nog lekker kuier!
VASKAP, - TV program wat eksklusief op ASTV uitsaai.
Vaskap word aangebied deur Loutjie Louwies. Loutjie vang egter nie net vis op TV nie – met ‘n unieke aanbiedingstyl leer hy die kykers om self die tegnieke en metodes toe te pas sodat hengel vir hulle ook maklik kan wees.
Latest Version
4.5.1Uploaded by
Ahmed Rahdwani
Requires Android
Android 4.1+
Category
Free Communication AppContent Rating
Everyone
Report
Flag as inappropriateLast updated on Dec 1, 2017
N/A