Our website uses necessary cookies to enable basic functions and optional cookies to help us to enhance your user experience. Learn more about our cookie policy by clicking "Learn More".
Accept All Only Necessary Cookies
Laerskool Risiville icon

Laerskool Risiville


Collaborative Network Marketing
1.0
  • Nov 21, 2023
    Update date
  • Everyone
  • Android 4.4+
    Android OS

About Laerskool Risiville

Vat n stap in die regte rigting

Welkom by ons Laerskool Risiville App.

Laai gerus ons toepassing af om op datum te bly met die leerlinge se daaglikse akademies asook sport aktiwiteite.

Ons toepassing het die volgende funksies:

Ourgids

Skool benodighede vir elke jaar

Skool reels as ook ons leerlingraad

Sport - U kan op datum gehou word van U kind se sport aktiwiteite

Nuus

Boodskappe

Ons toepassing is geskep om alle ouers altyd op datum te hou van wat die kind benodig by die skool en asook wanneer reelings getref moet word vir sport aktiwiteite.

Daar word ook laat weet wanneer reelings verander.

Die app word daagliks opgedateer met elke graad se huiswerk vir die dag.

Hoop jullie geniet die toepassing en terugvoer sal waardeer word.

Show More

Additional APP Information

Latest Version

1.0

Uploaded by

محمد العراقي

Requires Android

Android 4.4+

Content Rating

Everyone

What's New in the Latest Version 1.0

Last updated on Nov 21, 2023

Initial App Release

Show More

Laerskool Risiville Screenshots

Laerskool Risiville posterLaerskool Risiville screenshot 1Laerskool Risiville screenshot 2Laerskool Risiville screenshot 3

Related Tags

Popular Articles In Last 24 Hours

Subscribe to APKPure
Be the first to get access to the early release, news, and guides of the best Android games and apps.
No thanks
Sign Up
Subscribed Successfully!
You're now subscribed to APKPure.