Die App is ‘n eenstop platform waar jy al kerksondermure se inligting en kontakbesonderhede kan kry.
Kry die volgende inligting, produkte en dokumente op ons App:
Wie kerksondermure is en waarvoor ons staan.
Nuwelidmate en Dopelinge kan aanlyn registreer.
Toegang tot kerksondermure se webwerf en sosiale media platforms.
kerksondermure se Preke en nuutste DVD’s.
Die kerksondermure tydskrif.
Die kerksondermure beroepeblaadjie.
‘n weeklikse/Maandelikse kalender met al die nuutste gebeure.
Kontakbesonderhede en roetekaart na ons bediengspunte in Hippolaan Centurion en Midstream.
Bankbesondehede.
kerksondermure se Weldaadsorganisasie en hoe jy (of jou besigheid) SS SEB punte en 18A belastingvoordele vir donasies kan ontvang.
Alle App volgers sal ook toegang hê tot weeklikse sms boodskappe mbt gemeente prioriteite.
Latest Version
10.29.0.0Uploaded by
Nguyễn Trần Trường Thịnh
Requires Android
Android 2.3.4+
Category
Free Communication AppContent Rating
Everyone
Report
Flag as inappropriateLast updated on Jan 21, 2019
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!