APKPure Appを使用する
Nuwe Lewe Boksburgの旧いバージョンをダウンロードすることが可能
Kerk vir almal, ons sorg vir die gemeenskap
God is getrou, en bederf Sy kerk met uitstortings, golwe, herlewings – noem dit soos jy wil.Dis fantasties om van tyd tot tyd te gesels oor wat God mee besig is. Die probleem is – soms is so n tipe ervaring of beweging van korte duur, en binnenkort weer deel van die verlede. Mense kyk dan weer met verlange na n volgende beweging of uitstorting. Waarom dan nie n besluit neem om die huidige beweging van God in jou lewe, kerk en gemeenskap te handhaaf nie?Last updated on 2016年07月29日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Nuwe Lewe Boksburg
1.0 by RT Digital Media
2016年07月29日