'n Waardegedrewe skool van uitnemendheid, respek, eerlikheid en integriteit.
Ontvang die nuuste nuus en inligting vanaf Hoërskool Nelspruit direk op jou toestel.
Die Hoërskool Nelspruit toepassing is 'n geïntegreerde toepassing wat kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders vergemaklik. Die toepassing bevat die meeste van die inligting wat 'n betrokke ouer, deur die loop van die jaar, mag nodig kry.
Die toepassing beskik ook oor die funksionaliteit om betalings vir skool/sportaangeleenthede te behartig.
Vir 'n meer persoonlike ervaring, kies die groepe waaraan u wil behoort sodat u slegs inligting wat vir u relevant is, sal ontvang.
Latest Version
101.2.5Uploaded by
Satyam Bittu
Requires Android
Android 5.1+
Category
Free Communication AppContent Rating
Everyone
Security Report
Check Now
Report
Flag as inappropriateLast updated on Mar 26, 2026
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!