Our website uses necessary cookies to enable basic functions and optional cookies to help us to enhance your user experience. Learn more about our cookie policy by clicking "Learn More".
Accept All Only Necessary Cookies
Kleuter Pret met Knibbels أيقونة

1.3.5 by Web Dynamics


21/08/2018

عن Kleuter Pret met Knibbels

العربية

متعة طفل صغير مع Knibbels، لعبة تعليمية للأطفال فى الأفريقية

Kleuter Pret met Knibbels is 'n opvoedkundige speletjie vir kleuters in Afrikaans.

* Daar is 4 verskillende speletjies wat vir jou kind vorms, tel, kleure, geheue, vrugte en diere leer.

* Pret animasie terwyl jou kind leer en speel.

* Geen verwarrende navigasie

* Ontwikkeld vir kleuters deur ouers.

Gee jou kleuter die grondslag om vroeg te ontwikkel terwyl hul pret het.

Kleuter pret met Knibbels is gemaak in Afrikaans om vir kleuters van 1 tot 4 jaar te leer om te tel van 1 tot 15 en ook vir hulle kleure te leer, daar is natuurlik ook verskillende vorms wat hulle sal leer terwyl hulle speel. Die speletjie toets hulle geheue deur dieselfde diere te soek en sodoende leer hulle terselfde tyd van diere ook.

Kleuter pret met Knibbels is trots gemaak in Afrikaans deur 'n ouer wat speletjies vir sy kind gesoek het in Afrikaans en niks kon vind nie, hy het toe besluit om die taak self aan te pak en 'n speletjie vir sy kind te ontwikkel. Nadat hy gesien het hoe goed sy kind leer deur die speletjie te gebruik het hy besluit hy moet dit met almal deel.

Probeer dit gerus en gee jou kleuter die kans om van voreg af te leer van verskillende vorms, kleure, diere en om te tel. Ons is seker jou kleuter sal die speletjie baie geniet en sommer vinnig leer.

تحديث لأحدث إصدار 1.3.5

Last updated on 21/08/2018

Knibbels is nou vry van advertensies en daar is ook klank verbeteringe aangebring!

جاري في الترجمة...

معلومات أكثر ل تطبيق

احدث اصدار

طلب Kleuter Pret met Knibbels تحديث 1.3.5

محمل

حماده حموده حماده

Android متطلبات النظام

Android 2.3.4+

عرض المزيد

Kleuter Pret met Knibbels لقطات الشاشة

تعليق لوادينغ...
اللغات
اشترك في APKPure
كن أول من يحصل على الإصدارات السابقة والأخبار والأدلة لأفضل ألعاب وتطبيقات الأندرويد.
ًلا، شكرا
اشتراك
تم الاشتراك بنجاح!
أنت مشترك الآن في APKPure.
اشترك في APKPure
كن أول من يحصل على الإصدارات السابقة والأخبار والأدلة لأفضل ألعاب وتطبيقات الأندرويد.
ًلا، شكرا
اشتراك
نجاح!
لقد اشتركت في أخبار لدينا الآن لدينا.