Storierak icon

Storierak APK

65 votes, 2.7/5
  • Author:

    NB Publishers

  • Latest Version:

    2.2

  • Publish Date:

    2016-09-16

The description of Storierak

Die Storierak Toepassing is gratis om af te laai en spesiaal ontwerp vir jou iPad, iPad-mini en Android-tablet vir maksimale leesgenot vir kinders.
Dit bevat wonderlike Afrikaanse kinderboeke, geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Daar is stories om van te kies en te keur soos oulike Rympies vir Pikkies en Peuters, Bennie Boekwurm se stories, Liewe Heksie se groot reeks stories, Tjiff en Tjaff se mannewales, Ons eie Kleuterbybel én die gewilde Storiemuis-reeks van Leon Rousseau. Daar is puik voorlesings deur bekende stemkunstenaars soos Joanie Combrink, Chris Cameleon, Margit Meyer-Rodenbeck (Dowwe Dolla) en vele meer. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word.

Laai die oulike Toep. nou af op jou iPad, iPad-mini of Android-tablet en kry jou eerste boek ook heeltemal verniet!

Storierak bevat lekker bykomstighede:
- Elke storieboek het twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade
- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto op die eerste bladsy

Nuwe Afrikaanse kinderboeke verskyn elke maand. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak en hou van ons op die Facebook-blad https://www.facebook.com/Storierak.
Kontak ons gerus met enige navrae by [email protected] Lekker lees!

Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers: www.nb.co.za

Show More
Storierak APK Version History
Request Storierak UpdateRequest Update
Storierak 2.2 for Android 4.1+ APK Download

Version: 2.2 (13) for Android 4.1+ (Jelly Bean, API 16)

Update on: 2016-09-18

Signature: 2c2455d8cb8d30ea22e61cc5d2fd16e9f99a873c Storierak 2.2(13) apk safe verified

APK File SHA1: 34d2c92f9fd92d334d986117b7e185284b6e4c66

What's new: • Probleme met registrasie op sekere tablette reggestel • Ander fout More...

Download APK(23.8 MB)

Storierak 2.1 for Android 4.1+ APK Download

Version: 2.1 (12) for Android 4.1+ (Jelly Bean, API 16)

Update on: 2015-12-05

Signature: 2c2455d8cb8d30ea22e61cc5d2fd16e9f99a873c Storierak 2.1(12) apk safe verified

APK File SHA1: f6652b21b8c9e98408681388723847f7c180992e

What's new: • Nuwe betaling sisteem maak aankoop van boeke makliker • Spoed verb More...

Download APK(23.9 MB)

Storierak 2.0 for Android 4.1+ APK Download

Version: 2.0 (11) for Android 4.1+ (Jelly Bean, API 16)

Update on: 2015-11-12

Signature: 2c2455d8cb8d30ea22e61cc5d2fd16e9f99a873c Storierak 2.0(11) apk safe verified

APK File SHA1: 41b47d020fb0601223f2f156b14010bb152b28e0

What's new: • Nuwe betaling sisteem maak aankoop van boeke makliker • Spoed verb More...

Download APK(23.9 MB)

Storierak 1.9 for Android 4.1+ APK Download

Version: 1.9 (10) for Android 4.1+ (Jelly Bean, API 16)

Update on: 2015-09-03

Signature: 2c2455d8cb8d30ea22e61cc5d2fd16e9f99a873c Storierak 1.9(10) apk safe verified

APK File SHA1: bba48875638e56eae6efa7c245a6fb3f044adf5a

What's new: • Boeke vertoon nou in die regte grootte op hoë resolusie tablette

Download APK(23.6 MB)

Storierak 1.8 for Android 4.1+ APK Download

Version: 1.8 (9) for Android 4.1+ (Jelly Bean, API 16)

Update on: 2015-08-05

Signature: 2c2455d8cb8d30ea22e61cc5d2fd16e9f99a873c Storierak 1.8(9) apk safe verified

APK File SHA1: 116218a8d7ff37e8a58781b466c3265c5ec10d94

What's new: • Fout regstellings

Download APK(23.6 MB)

Popular Apps In Last 24 Hours
Download
APKPure App