Sasol Soogdiere vir Beginners icon

Sasol Soogdiere vir Beginners APK

11 votes, 2.7/5

The description of Sasol Soogdiere vir Beginners

Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Show More
Sasol Soogdiere vir Beginners APK Version History
Request Sasol Soogdiere vir Beginners UpdateRequest Update
Sasol Soogdiere vir Beginners 1.0 for Android 2.2+ APK Download

Version: 1.0 (3) for Android 2.2+ (Froyo, API 8)

Update on: 2016-01-20

Signature: 8e5ff15088400afb7ea607dfa13c5fe63a86fd40 Sasol Soogdiere vir Beginners 1.0(3) apk safe verified

XAPK File SHA1: c9fb23ef6f8aab0afac1dac0fb3dc70eb14350f3

APK File SHA1: 9ea4ca5eb273555fd0b14ab81b1edfca132db11e

What's new: Optimised for latest versions of Android New splash screenBug fixes

Download XAPK(135.6 MB)Download APK(31.4 MB)

Similar Or Related
Popular Apps In Last 24 Hours
Download
APKPure App