We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Afrikaans Bybel App أيقونة

1.0 by GRATIS


06/08/2016

عن Afrikaans Bybel App

العربية

والأفريقية الكتاب المقدس! تحميل مجانا على هاتفك!

Praat jy Afrikaans? Wil jy graag die Bybel in jou eie taal lees?

Hierdie program kan jou help! Dit bevat die Heilige Bybel in Afrikaans, gratis beskikbaar op jou foon!

Hierdie Bybel is vertaal in Afrikaans, ‘n taal wat gepraat word in Suid-Afrika, Namibië, Botswana so wel as Zimbabwe.

Die Bybel kan nou deur tussen 15 en 23 miljoen Afrikaanssprekendes in Afrikaans gelees word.

Kom nader aan God deur die Bybel elke dag op jou foon te lees! Die Bybel bevat die ewige, inspirerende en unieke Woord van God.

Hierdie ongelooflike boek is ‘n gids vir die lewe, ‘n heenkome teen stryd, ‘n skatkis uit die Hande van God en kaart vir ons lewensreis. Jy kan dit nou gratis op jou foon in Afrikaans aflaai!

Die Heilige Bybel in Afrikaans bestaan uit die 39 boeke van Die Ou Testament (Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium, Josua, Rigters, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, 1 Konings, 2 Konings, 1 Kronieke, 2 Kronieke, Esra, Nehemia, Ester, Job, Psalms, Spreuke van Salomo, Prediker, Hooglied van Salomo, Jesaja, Jeremia, Klaagliedere van Jeremia, Esegiël, Daniel, Hosea, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria, Maleagi).

En die 27 boeke van die Nuwe Testament (Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine, Korintiërs 1 en 2, Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus, 2 Timoteus, Titus, Filemon, Hebreërs, Jakobus, 1 Petrus, 2 Petrus, 1 Johannes, 2 Johannes, 3 Johannes, Judas, Openbaring)

Lees die weergawe vir die Afrikaanse gemeenskap in duidelike, kontemporêre taal. Laai nou ons Afrikaanse Bybel op jou foon!

تحديث لأحدث إصدار 1.0

Last updated on 06/08/2016

Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

جاري في الترجمة...

معلومات أكثر ل تطبيق

احدث اصدار

طلب Afrikaans Bybel App تحديث 1.0

محمل

Amann Singh

Android متطلبات النظام

Android 4.0.3+

عرض المزيد

Afrikaans Bybel App لقطات الشاشة

تعليق لوادينغ...
اللغات
اللغات
اشترك في APKPure
كن أول من يحصل على الإصدارات السابقة والأخبار والأدلة لأفضل ألعاب وتطبيقات الأندرويد.
ًلا، شكرا
اشتراك
تم الاشتراك بنجاح!
أنت مشترك الآن في APKPure.
اشترك في APKPure
كن أول من يحصل على الإصدارات السابقة والأخبار والأدلة لأفضل ألعاب وتطبيقات الأندرويد.
ًلا، شكرا
اشتراك
نجاح!
لقد اشتركت في أخبار لدينا الآن لدينا.