We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Affies icon

Affies

1.0.4 for Android

The description of Affies

Die Afrikaanse Hoër Seunskool is ‘n Christelike Afrikaanse Seunskool wat daarna streef om sy unieke tradisie van uitnemende, opvoedende onderwys te handhaaf en uit te bou tot voordeel van ons land en sy inwoners.

Reeds sedert 1920 is die geskiedenis van die skool nou verweef met ‘n belangrike groeitydperk van die Afrikaner en sy taal. Besiel met dieselfde pioniersgees as hul voorgangers, het ‘n stroom jong Afrikaners uit hierdie skool gevloei om leiersposisies in alle vlakke van die Suid-Afrikaanse gemeenskap en die Afrikaner volkslewe vol te staan.

Vandag word daar met trots teruggekyk op ‘n roemryke verlede wat elke dag as fondament vir die bouwerk van môre dien.
Show More

Affies Tags

Add Tags

By adding tag words that describe for Games&Apps, you're helping to make these Games and Apps be more discoverable by other APKPure users.

Additional Information

Advertisement
Similar to Affies
Comment Loading...
Ooops! No such content!
Popular Apps In Last 24 Hours
Recommended
Download
APKPure App